Monday, 25 September 2017

Huisgenoot Tempo Toekennings 2017

Huisgenoot Tempo Toekennings 2017
 Huisgenoot Tempo Toekenning 2017
Musiekpryse
Nuweling van die jaar
A1 Arno Carstens – Die Aandblom 13
A2 Franja du Plessis – My verhaal
A3 Jo Black – Skepe
A4 Marno van der Merwe – Kalm jou army
A5 Refentse – My hart bly in ’n taal
A6 Twee – Piekniek vir twee
Gospelalbum van die jaar
B1 Adam Barnard & Henri Scott – Hallelujah SA
B2 Broers – Die Heiland is gebore
B3 Duis:Lig – Dans
B4 Joe Niemand – Vryheid
B5 Neville D – Prag van verskil Seisoen 2
B6 Piet Smit – Liefde is
Kontemporêre album van die jaar
C1 Adam Tas – Patatas en pyptabak
C2 Bok van Blerk – Van De la Rey tot nou
C3 Elvis Blue – Die brug
C4 Joshua na die Reën – Die wêreld binne my
C5 Riana Nel – Jy sal weet
C6 Ricus Nel – Ouskool-Boerseun
Pop-/sokkiealbum van die jaar
D1 4Werke – 4Warm
D2 Adam – Hoogtevrees
D3 Dewald Wasserfall – Jy is die storm
D4 Juan Boucher – Dis wie ek is
D5 Kurt Darren – Sal jy met my dans?
D6 Snotkop – HKGK
Liedjie van die jaar
E1 Adam – “Hoogtevrees”
E2 Franja du Plessis – “Stad van verlange”
E3 Jo Black – “Skepe”
E4 Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
E5 Karen Zoid – “Waar was jy? ”
E6 Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
E7 Kurt Darren – “Kaalvoet Sokkie”
E8 Refentse – “Baby, wat eet ons vanaand?”
E9 Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse – “Hardekole”
E10 Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
Musiekvideo van die jaar
F1 4Werke – “Jy slaan die wind in my seile”
F2 Arno Carstens – “Ontwaak”
F3 Francois van Coke – “Dit raak beter”
F4 Jay en Lianie May – “Da’ vat hy”
F5 Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
F6 Karen Zoid – “Waar was jy? ”
F7 Kurt Darren – “Kaalvoet Sokkie”
F8 Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse – “Hardekole”
F9 Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
F10 Twee – “Piekniek vir twee”
Flieks, TV, radio en boeke
TV-aanbieder van die jaar
G1 Elma Postma – Mooiloop!, Plaaskombuis
G2 Hannes van Wyk – Kwêla
G3 Karen Zoid – Republiek van Zoid Afrika
G4 Minki van der Westhuizen – Boer soek ’n vrou
G5 Pedro Kruger – Klavierkuiers met Pedro
G6 Schalk Bezuidenhout – Die kliek
TV-reeks van die jaar: aktualiteit, werklikheid, speletjies
H1 Bobby en Karlien: In jou skoene
H2 Boer soek ’n vrou
H3 Bravo!
H4 Kom ons braai
H5 Noot vir noot
H6 Republiek van Zoid Afrika
Fliek van die jaar
J1 Dis koue kos, skat
J2 Jagveld
J3 Jonathan
J4 Jou Romeo
J5 Noem my Skollie
J6 Vir die voëls
Akteur van die jaar: fliek
K1 Brendon Daniels – Tess
K2 Dann-Jaques Mouton – Noem my Skollie
K3 Francois Jacobs – Vir die voëls
K4 Grant Swanby – Modder en bloed
K5 Neels van Jaarsveld – Jagveld
K6 Stian Bam – Modder en bloed, Uitvlucht
Aktrise van die jaar: fliek
L1 Amalia Uys – Sy klink soos lente
L2 Christia Visser – Tess
L3 Leandie du Randt Bosch – Jagveld
L4 Lizz Meiring – Hoener met die rooi skoene
L5 Sandra Prinsloo – Twee grade van moord
L6 Simoné Nortmann – Vir die voëls
TV-reeks van die jaar: drama, sitkom
M1 Die Boland Moorde
M2 Die byl
M3 Fluiters
M4 Hotel
M5 Seepglad
M6 Swartwater
Akteur van die jaar: drama, sitkom
N1 Brendon Daniels – Die Boland Moorde
N2 Dirk Stoltz – Swartwater
N3 Jacques Bessenger – Fluiters
N4 Schalk Bezuidenhout – Hotel
N5 Stian Bam – Die Boland Moorde
N6 Waldemar Schultz – Die Byl
Aktrise van die jaar: drama, sitkom
P1 Antoinette Louw – Swartwater
P2 Lika Berning – Die byl
P3 Martelize Kolver – Hotel
P4 Nicole Holm – Die Boland Moorde
P5 Sandra Prinsloo – Fluiters
P6 Tinarie van Wyk Loots – Die Boland Moorde
Akteur van die jaar: sepie
Q1 Abduraghmaan Adams – Suidooster
Q2 Clint Brink – Binnelanders
Q3 Dann-Jaques Mouton – 7de Laan
Q4 Germandt Geldenhuys – Binnelanders
Q5 Theodore Jantjies – 7de Laan
Q6 Werner Coetser – Getroud met rugby
Aktrise van die jaar: sepie
R1 Carina Nel – 7de Laan
R2 Je-ani Swiegelaar – Binnelanders
R3 Jill Levenberg – Suidooster
R4 Kim Cloete – Binnelanders
R5 Marijke van der Westhuizen – Getroud met rugby
R6 Quinne Brown Huffman – 7de Laan
Sepie van die jaar
S1 7de Laan
S2 Binnelanders
S3 Getroud met rugby
S4 Suidooster
Radioaanbieder van die jaar
T1 Amore Bekker – RSG
T2 Heinrich du Plooy – Bok Radio
T3 Johrné van Huyssteen – Groot FM
T4 Martelize Brink – RSG
T5 Martin Bester – Jacaranda FM
T6 Rian van Heerden – Jacaranda FM
Leesboek van die jaar
U1 Deon Meyer – Koors
U2 Marita van der Vyver – Misverstand
U3 Irma Venter – Sirkus
U4 E. Kotze – Soetloop
U5 Karin Brynard – Tuisland
U6 Dibi Breytenbach – Vrediger
Stem vir jou vermaakster van die jaar
As een kunstenaar vir jou vanjaar bo die ander uitgetroon het, kan jy vir dié persoon in ʼn spesiale kategorie stem. SMS voor 4 Oktober om 12:00 die kode van jou gunstelingkunstenaar uit al vanjaar se benoemdes gevolg deur ’n hutsmerk na 38407. In dié afdeling kan jy net per SMS stem, maar jy kan soveel keer SMS as wat jy wil.
Met dank aan maroelamedia.co.za

Saturday, 23 September 2017

Lowveld Link Top 20 met Ludi- Radio Laeveld 100.5FM - 23/09/2017

Die week se Lowveld Link Top 20.
This weeks Lowveld Link Top 20. 

Baie geluk aan die 100.5FM Lowveld Link Top 20 NOMMER 1 vir die week:
Congratulations to the 100.5FM Lowveld Link Top 20 NUMBER 1 for this week: 
#01:     (02)     Willem Botha - Soen en Vergeet     [InOpT20:07/07/2017|No1:1|UitT20:|Totaal:13] 
#20:     (☼SP)     Charlize Berg - Wit Rok     [InOpT20:23/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:1] 
#19:     (☼SP)     Lizandra Winter - Die Begin     [InOpT20:23/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:1] 
#18:     (↓10    The Chainsmokers ft Coldplay - Something Just Like This     [InOpT20:|03/06/17No1:|UitT20:|Totaal:16]
#17:     (☼SP)     Carla Cay - Oxygen     [InOpT20:23/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:1] 
#16:     (☼SP)     John-William - Gebroke Land     [InOpT20:23/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:1] 
#15:     (↓09)     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:|UitT20:|Totaal:18]
#14:     (13)      Irene-Louise van Wyk - Sjampanje     [InOpT20:09/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:3] 
#13:     (17)     Faraway George - Vir 'n Vreemdeling     [InOpT20:16/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:2] 
#12:     (↑15    DZL ft Maruche - Wees Iemand     [InOpT20:09/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:3] 
#11:     (↓04    Vernon Barnard - Daai Liedjie     [InOpT20:15/07/17|No1:|UitT20:|Totaal:11] 
#10:     (↑14)     Crimson House - Take a Chance     [InOpT20:09/09/17|No1:|UitT20:|Totaal:3] 
#09:     (↑12)     Geraldine Scholtz - Sommer     [InOpT20:26/08/17|No1:|UitT20:|Totaal:5]
#08:     (↑11)    Tuin - November     [InOpT20:26/08/17|No1:|UitT20:|Totaal:5]   
#07:     (08)     Ruan Josh & Franja du Plessis - Ek wil lewe     [InOpT20:12/08/17|No1:|UitT20:|Totaal:7] 
#06:     (↓01    Karlien van Jaarsveld - Sing vir Liefde     [InOpT20:10/06/17|No1:1|UitT20:|Totaal:15] 
#05:     (07)     Ruan Josh - Eggo     [InOpT20:29/07/17|No1:|UitT20:|Totaal:9] 
#04:     (06    Dewald Wasserfall - Altyd jonk bly     [InOpT20:22/07/17|No1:|UitT20:|Totaal:10] 
#03:     (05)      Candy Benson - Jy gee my hoendervleis     [InOpT20:15/07/17|No1:|UitT20:|Totaal:11]
#02:     (03)     Joe Foster - Ridder     [InOpT20:08/07/17|No1:|UitT20:|Totaal:12] 
[Sleutel: ☼ = Nuut op die Top 20, ↑ = Beweeg op, ↓ = Beweeg uit, ₪ = Staan stil]
[InOpT20:|No1:|UitT20:|Totaal:1] 

Het jy geweet jy kan jou gunsteling kunstenaar help om te klim op die Lowveld Link Top 20?  Stuur ’n Whatsapp na 061 496 4323, begin jou boodskap met die Woord TOP20 en die Titel van jou gunsteling snit.  Dis jou stem wat die musiek help.
Did you know you can help your favorite artist to climb the Lowveld Link Top 20?  Just send a Whatsapp to 061 496 4323, start your message with the word TOP20 followed by the title of the song you like.  It's your voice that makes a difference.

Nuut op ons speellys die week wat nou in oorweging gekom het vir on Lowveld Link Top 20 program:
Brand new on our playlist this week that also qualifies for our Lowveld Link Top 20 program:
Stoompot Treffer Cooking with Gas
*          Fatman - Boom Baby
*          Sanet Lambrechts - Nice to you
Vars van die Rak / Fresh on our shelf
*          Ray Dylan - Vir ewig jonk
*          Steve Hofmeyr - Feeslied
*          Lizanne Barnard - Stem van die see
*          Lee Scott - Perfekte Vreemdeling
Spik Splinternuut / Brand Spanking New         
*          Fluister - Blommekind
*          Jaun-Piere Murphy - Onthou jy
*          Helene Hettema - Stof tot Stof
*          Lianie May - Strawberry Lips
*          Grethe vn der Merwe - Vergewe my
*          Robbie Wessels - Mpe di Hoenor
Klaar gekuier We say goodbye to
*           Martin Bester - Goed aan jou doen     [InOpT20:19/08/17|No1:|UitT20:16/09/2017|Totaal:5] 
*            Kurt Darren - Jy's 'n legend     [InOpT20:26/08/17|No1:|UitT20:16/09/2017|Totaal:4]      
*            Jacques Terre'Blanche ft Martin Bester - Face the Facts     [InOpT20:16/09/17|No1:|UitT20:16/09/2017|Totaal:1]  
*            Ons Lieflinge - Slaan my asem weg     [InOpT20:09/09/17|No1:|UitT20:16/09/2017|Totaal:2] 

Ons is baie dankbaar vir al die musiek wat julle vir ons aanstuur.  Hou so aan.  Indien julle enige musiek wil aanstuur om by ons op ons speellys te voeg vra ons dat julle saam met die snit asseblief die volgende informasie saamstuur:
·         Sanger/es of Groep Naam
·         Snit Titel
·         Skrywer/s
·         Komponis/te
·         Platemaatskappy
We appreciate all the music you send us.  Please don’t stop.  Should you want to submit more music for play listing we do however request that you include the following information without which we won’t be able to playlist it:
·         Artist/s or Band name
·         Track Title
·         Writer/s
·         Composer/s
·         Record Label

Bestuurders? Kunstenaars? Platemaatskappye?  Stuur vir ons jou verjaarsdag datum of die verjaarsdae van die kunstenaars wat jy bestuur/verteenwoordig.  Ons sit dit met graagte op ons verjaardag blog.
Managers? Artists? Record Labels? Send us your birthdate or the birthdate of the artists that you manage or represent.  We will gladly ad it to our birthday blog.

Dit kan gestuur word na:  radiolaeveldomroepers@gmail.com vir aandag Ludi.
You can forward your music to: radiolaeveldomroepers@gmail.com for attention Ludi.

2017 se Lowveld Link Top 20 nommer 1
2017 Lowveld Link Top 20 number 1's
Week begin/Week beginning:
2017/09/23:     Willem Botha - Soen en Vergeet     [InOpT20:07/07/2017|No1:1|UitT20:|Totaal:13] 
2017/09/16:     Karlien van Jaarsveld - Sing vir Liefde     [InOpT20:10/06/17|No1:1|UitT20:1|Totaal:14] 
2017/09/09:     The Chainsmokers ft Coldplay - Something Just Like This     [InOpT20:|03/06/17No1:1|UitT20:|Totaal:15]
2017/09/02:     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:3|UitT20:|Totaal:17]
2017/08/26:     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:3|UitT20:|Totaal:17]
2017/08/19:     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:3|UitT20:|Totaal:17]
2017/08/12:     Jacques Terre'Blanche - Skinny Jeans en Converse     [InOpT20:22/04/17|No1:1|UitT20:|Totaal:17]    
2017/08/05:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/29:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/22:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/15:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/08:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:3|UitT20:15/07/17|Totaal:16]
2017/07/01:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:3|UitT20:15/07/17|Totaal:16]
2017/06/24:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:3|UitT20:15/07/17|Totaal:16]
2017/06/17:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:3|UitT20:15/07/17|Totaal:16]
2017/06/10:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:3|UitT20:15/07/17|Totaal:16]
2017/06/03:     Jo Black - Bring die hoop weer terug     [InOpT20:08/04/17|No1:|UitT20:10/07/17|Totaal:10] 
2017/05/27:     Richard Stirton - Call it luck     [InOpT20:11/03/2017|No1:1|UitT20:|Totaal:13] 
2017/05/20:     Jason Lee - Luister     [InOpT20:18/03/17|No1:1|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/05/13:     Gavin Edwards - Only Lover left alive     [InOpT20:11/03/2017|No1:3|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/05/06:     Gavin Edwards - Only Lover left alive     [InOpT20:11/03/2017|No1:3|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/04/29:     Gavin Edwards - Only Lover left alive     [InOpT20:11/03/2017|No1:3|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/04/22:     Joshua na die Reën - Die wêreld binne my     [InOpT20:04/03/2017|No1:1|UitT20:13/05/17|Totaal:11]
2017/04/15:     Ruan Josh - Toevallig     [InOpT20:28/01/17|No1:1|UitT20:29/04/17|Totaal:14]   
2017/04/08:     Eden - Nooit oud raaks nie     [InOpT20:17/12/16|No1:1|UitT20:15/04/17|Totaal:19]     
2017/04/01:     Twee - Piekniek vir twee     [InOpT20:26/11/16|No1:1|UitT020:15/04/17|Totaal:23]   
2017/03/25:     Joe Foster - In die reën vir jou     [InOpT20:10/12/16|No1:2|UitT20:08/04/17|Totaal:19]
2017/03/18:     Joe Foster - In die reën vir jou     [InOpT20:10/12/16|No1:2|UitT20:08/04/17|Totaal:19] 
2017/03/11:     Laurika Rauch & Heuwerls Fantasties - Klein Tambotieboom     [InOpT20:26/11/16|No1:1|UitT20:18/03/17|Totaal:18]
2017/03/04:     Gavin Edwards - One Day     [InT20:12/11/16|No1:2|UitT20:11/03/17|Totaal:18] 
2017/02/25:     Gavin Edwards - One Day     [InT20:12/11/16|No1:2|UitT20:11/03/17|Totaal:18] 
2017/02/18:     Elvis Blue - Broken beat     [InT20:29/10/16|No1:1|UitT20:25/02/2017|Totaal:18]
2017/02/11:     Jason Lee - Hartklop Koningin     [InT20:22/10/16|No1:1|UitT20:04/03/2017|Totaal:24] 
2017/02/04:     Rymstoff - Hand aan hand     [InT20:24/09/16|No1:2|UitT20:11/02/17|Totaal:22]
2017/01/28:     Rymstoff - Hand aan hand     [InT20:24/09/16|No1:2|UitT20:11/02/17|Totaal:22] 
2017/01/21:     Dewald Wasserfall - Jy is die storm     [InT20:01/10/16|No1:0|UitT20:04/02/17|Totaal:17]
2017/01/14:     Desmond Wells - Dansvloer Liefde      [InT20:08/10/16|No1:1|UitT20:28/01/17|Totaal:18]   
2017/01/07:     Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het     [InOpT20:20/08/16|No1:3|UitT20:21/01/17|Totaal:22]

2017 se Lowveld Link Top 20 meer as 1 week op nommer 1
2017 Lowveld Link Top 20 more than 1 week on number 1
Week begin/Week beginning:   
2017/09/02:     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:|UitT20:|Totaal:17]
2017/08/26:     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:|UitT20:|Totaal:17]
2017/08/19:     Ed Sheeran - Shape of you     [InOpT20:20/05/17|No1:|UitT20:|Totaal:17]
2017/08/05:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/29:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/22:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/15:     Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
2017/07/01:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:15]
2017/06/24:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:15]
2017/06/17:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:15]
2017/06/10:     Dewald Wasserfall - Laat die lig inkom     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:15]
2017/05/13:     Gavin Edwards - Only Lover left alive     [InOpT20:11/03/2017|No1:3|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/05/06:     Gavin Edwards - Only Lover left alive     [InOpT20:11/03/2017|No1:3|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/04/29:     Gavin Edwards - Only Lover left alive     [InOpT20:11/03/2017|No1:3|UitT20:03/06/17|Totaal:13]  
2017/03/25:     Joe Foster - In die reën vir jou     [InOpT20:10/12/16|No1:2|UitT20:|Totaal:17]
2017/03/18:     Joe Foster - In die reën vir jou     [InOpT20:10/12/16|No1:2|UitT20:|Totaal:17]   
2017/03/04:     Gavin Edwards - One Day     [InT20:12/11/16|No1:2|UitT20:|Totaal:17] 
2017/02/25:     Gavin Edwards - One Day     [InT20:12/11/16|No1:2|UitT20:|Totaal:17] 
2017/01/07:     Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het     [InOpT20:20/08/16|No1:3|UitT20:21/01/17|Totaal:22]
2016/12/31:     Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het     [InOpT20:20/08/16|No1:3|UitT20:21/01/17|Totaal:22]
2016/12/24:     Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het     [InOpT20:20/08/16|No1:3|UitT20:21/01/17|Totaal:22]

2017 Kunstenaars wat meer as een keer op die Lowveld Link Top 20 verskein in een week
2017 Artists that appear more than once on the Lowveld Link Top 20 in a single week
Van / From                      Tot/To                     Musiek / Music
2017/09/16     tot/to     2017/09/16     -     Martin Bester - Goed aan jou doen & Jacques Terre'Blanche ft Martin Bester - Face the Facts
2017/08/12     tot/to     2017/09/16     -     Ruan Josh - Eggo & Ruan Josh met Franja du Pessis - Ek wil lewe
2017/04/08     tot/to     2017/04/08     -     Jo Black - Skepe     &     Jo Black - Bring ie hoop weer terug
2017/03/11     tot/to     2017/03/11     -     Gavin Edwards - One day     &     Gavin Edwards - Only lover left alive
2017/02/11     tot/to     2017/02/18     -     Die Heuwels Fantasties - LED Liefde     &     Laurika Rauch & Heuwerls Fantasties - Klein Tambotieboom
2016/11/26     tot/to     2017/01/21     -     Laurika Rauch & Heuwerls Fantasties - Klein Tambotieboom

2017 Kunstenaars wat meer as twintig (20) weke op die Lowveld Link Top 20 verskein
2017 Artists that appear on the Lowveld Link Top 20 more than twenty (20) weeks
Neil Somers - Jy slaan my asem weg     [InOpT20:25/03/17|No1:4|UitT20:|Totaal:21]
Adam - Vergifnis     [InOpT20:10/12/16|No1:|UitT20:|Totaal:20]  
Twee - Piekniek vir twee     [InOpT20:26/11/16|No1:|UitT020:|Totaal:23] 
Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het     [InOpT20:20/08/16|No1:3|UitT20:21/01/17|Totaal:22]
Rymstoff - Hand aan hand     [InT20:24/09/16|No1:1|UitT20:11/02/17|Totaal:22]
Jason Lee - Hartklop Koningin     [InT20:22/10/16|No1:1|UitT20:04/03/2017|Totaal:24]   

Baie dankie en geluk aan die kunstenaars wat so goed doen by 100.5FM.
Thank you and congratulations to all the artists that is doing so well at 100.5FM

Ludi @ Radio Laeveld
100.5FM Lowveld Link Top 20 - Saterdae tussen 12:00 en 15:00
Outyd tot Noutyd op 100.5FM - Maandae tussen 20:00 en 23:00
Almal Saam Drive Show - Dinsdae tot Vrydae tussen 15:00 - 18:00
Tel: 013 741 2213