Monday 19 March 2018

Ghoema 2018


Ghoema 2018 Wenners

BESTE NUWELING VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe
BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
1 Elvis Blue  – Die Brug (Geskryf deur Elvis Blue)
BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR
YOMA – Wille Kat (Geskryf deur Claudia Witbooi [YOMA])
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr – SKREE
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Liezel Pieters – Sing My Hart Uit
BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP
Kaleidoskoop – Gunsteling Seisoen
BESTE GEESTELIKE ALBUM
Anders –  Bruid
BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
Piet Smit – Liedjies en Rympies
BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Francois van Coke – Hierdie Is Die Lewe
BESTE ROCK ALBUM
Saarkie – Queen Van Die Toorbos
BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM
Ricus Nel – Bring Hulde Aan Worsie Visser
BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
CH2 – Insomnia
BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM
Ons Lieflinge – Miljoene Stemme
BESTE COUNTRY-ALBUM
Elandré – Kleindorp-Dromer
BESTE MUSIEKVIDEO
Appel – Musiekvideo-Trilogie [Lei My Na Die Water, Kom En Lê My Neer, Vroumens] (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
BESTE LIEDJIESKRYWER SOLO
Chris Chameleon
BESTE LIEDJIESKRYWER SAMEWERKINGSGROEP
Pierre Greeff, Hunter Kennedy & Fred den Hartog
BESTE VERVAARDIGER SOLO
Theo Crouse
BESTE VERVAARDIGER SAMEWERKINGSGROEP
Theo Crouse & Karen Zoid
ERE-TOEKENNING: LEWENSBYDRAE
Lydia Winchester
ERE-TOEKENNING: BESTE VERKOPER
Jo Black – Skepe
ERE-TOEKENNING: GHOEMA DIAMANT
Klipwerf Dansorkes
PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr
PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld
PUBLIEK SE GUNSTELING DUO OF GROEP
Tussen Sterre
VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Juanita du Plessis
MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Jo Black
GROEP VAN DIE JAAR
Die Heuwels Fantasties
ALBUM VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Vervaardigers: Murray Lubbe en Danny Smoke)
GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Geskryf deur Jo Black, Johan Vorster en Christoph Kotze)
LUITOON VAN DIE JAAR
Monique Steyn – Die Boom
DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Geskryf deur Jo Black, Johan Vorster en Christoph Kotze)
DIGITALE ALBUM VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Vervaardigers: Murray Lubbe en Danny Smoke)

Ghoema 2018 Benoemings

BESTE NUWELING VAN DIE JAAR
1 Caroline Grace – Eindelose Liefde
2 Elandre – Kleindorp-Dromer
3 Fatman – Boom Baby
4 Jo Black – Skepe
5 Tussen Sterre – Kosmies
BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
1 Elvis Blue  – Die Brug (Geskryf deur Elvis Blue)
2 Elvis Blue  – Elke Hart (Geskryf deur Elvis Blue)
3 Elvis Blue  – Werner (Geskryf deur Elvis Blue)
4 Dewald Wasserfall – Laat Die Lig Inkom (Geskryf deur Dewald Wasserfall)
5 Steve Hofmeyr ft. Riana Nel – SKREE (Geskryf deur Riana Nel en Elvis Blue)
6 Touch of Class – Val Op Jou Knieë (Geskryf deur Riana Nel)
BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR
1 Chase Lutron – Afrikaansebet (Geskryf deur Chase Lutron)
2 Early B – Earlyn Kyk (Geskryf deur Earl-Henri Swartz [Early B])
3 Hakkiesdraad Hartman – Surge Et Insta (Geskryf deur Jason Hartman)
4 HemelBesem – Is Dope (Geskryf deur Simon Witbooi [HemelBesem] en Stuart Claassen)
5 YOMA – Wille Kat (Geskryf deur Claudia Witbooi [YOMA])
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
1 Brendan Peyper – Hy Loop Oor
2 Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
3 Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand
4 Ray Dylan – Uitbasuin
5 Willem Botha – Soen & Vergeet
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
1 Eva Morgan – Ek Is
2 Heidi – Wat ’n Hart Laat Lag
3 Irene-Louise van Wyk – Sjampanje
4 Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde
5 Sharoney – Skyn 
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
1 Elvis Blue – Die Brug
2 Jak de Priester – 15 Jaar
3 Jo Black – Skepe
4 Refentse – Deur My Venster
5 Steve Hofmeyr – SKREE
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
1 Caroline Grace – Eindelose Liefde 
2 Lianie May – Iemand Om Lief Te Hê
3 Liezel Pieters – Sing My Hart Uit
4 Lizandra Winter – Lizandra Winter
5 Monique Steyn – Mosaïek
BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP
1 Anders – Bruid
2 CH2 – Insomnia
3 Die Heuwels Fantasties – OKAY
4 Kaleidoskoop – Gunsteling Seisoen
5 Saarkie – Queen Van Die Toorbos
BESTE GEESTELIKE ALBUM
1 Anders –  Bruid
2 Juanita du Plessis – Koningskind
3 Kevin Leo – XXI
4 Manne Wat Glo –  Manne Wat Glo 3
5 Retief Burger – Alles
BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
1 Doddi Sing – Kleur Van Die Vlag
2 Die Klikkerlanders – Klikkerland [DVD]
3 Die Klikkerlanders – Die Liedjies Wat Ons Sing
4 Onbeskaamd Kids – Nie Van Hier Af Nie
5 Piet Smit – Liedjies en Rympies
BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
1 Die Heuwels Fantasties –  OKAY
2 Francois van Coke – Hierdie Is Die Lewe
3 Gian Groen –  #AlsIsNetLekker
4 Herman Kleinhans –  Kamer 4
5 Spoegwolf – Die Donker Toring
BESTE ROCK ALBUM
1 Linda Killian – My Hart
2 Saarkie – Queen Van Die Toorbos
3 Tussen Sterre – Kosmies
4 Willem Welsyn – Blitzkriek
BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM
1 Hannes Schoeman en Nico Blom – Koffietyd
2 Hennie de Bruyn & Die Kitaarkêrels – Kalahari Skoffeltyd
3 Kannie Warries Dansorkes – Witwarm Kitaar Klanke
4 Kosie Beukes – Konsertina Kaskenades
5 Ricus Nel – Bring Hulde Aan Worsie Visser
BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
1 CH2 – Insomnia
2 DECA – Black Sails
3 Ockie Vermeulen – Organic
4 Rocco de Villiers – Beautiful Beautiful Hymns 2
BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM
1 Bekoor – Kersfees
2 Micheal Tushki – My Lewe
3 Ons Lieflinge – Miljoene Stemme
BESTE COUNTRY-ALBUM
1 Corné – Ritme Van My Hart
2 Elandre – Kleindorp-Dromer
3 Nico Booijse – Moet My Nooit Laat Gaan Nie
4 Skarlaken – Skarlaken
BESTE MUSIEKVIDEO
1 Appel – Musiekvideo-Trilogie [Lei My Na Die Water, Kom En Lê My Neer, Vroumens] (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
2 Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê (Regie: Christian Wolf, JC Snooke, Jennis Williamson, Johan C Venter – Brickwolf Creatives, Life in a Bulb, Coleske Artists)
3 Jo Black – Bring Die Hoop Weer Terug (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
4 Juanita du Plessis – Koningskind (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
5 Robbie Wessels – Mphe Die Hoenor (Regie: Clinton Lubbe Productions)
BESTE LIEDJIESKRYWER SOLO
1 Anton Goosen
2 Chris Chameleon
3 Elandré
4 Elvis Blue
5 Steve Hofmeyr
BESTE LIEDJIESKRYWER SAMEWERKINGSGROEP
1 Adéle Fouché & Mjön van Blommenstein
2 Brendan Peyper & Niel Schoombee
3 Koos van der Merwe & Matthys Maree
4 Kurt Darren, Niel Schoombee & Don Kelly
5 Pierre Greeff, Hunter Kennedy & Fred den Hartog
6 Roux Cloete & Niel Schoombee
BESTE VERVAARDIGER SOLO
1 Danny Smoke
2 Fred den Hartog
3 Gideon Botes
4 Johan Oberholzer
5 Theo Crouse
BESTE VERVAARDIGER SAMEWERKINGSGROEP
1 Elvis Blue & Ewald Janse van Rensburg
2 Fred den Hartog & Johnny de Ridder
3 Leon Gropp, Sean Manley & Christiaan Kritzinger
4 Theo Crouse & Karen Zoid
Hou die Ghoemas se sosiale media platforms dop vir meer nuus. Gebruik gerus die hutsmerke #Ghoemas en #GaanVirGoud.

No comments:

Post a Comment