Radio Laeveld 100.5FM Top 20 met Ludi - 04/02/2023
Besoek gerus ook on webwerf / Please visit our website
Die week se Radio Laeveld Top 20
This weeks Radio Laeveld Top 20
Baie geluk aan die 100.5FM Radio Laeveld Top 20 NOMMER 1 vir die week:
Congratulations to the 100.5FM Radio Laeveld Top 20 NUMBER 1 for this week:
Kliek op die Kunstenaar of Snit om te stem via Whatsapp vir jou gunsteling nommertjie!
Click on the Artist or Track to vote via Whatsapp for your favourite song!
#19: (☼SP) Jimmy Nevis - AYO [InOpT20:04/02/2023|No1:|UitT20:|Totaal:1]
#18: (☼SP) Sunel - Moenie [InOpT20:04/02/2023|No1:|UitT20:|Totaal:1]
#17: (☼SP) Deidre Barnard - Beskerm Jou Hart [InOpT20:04/02/2023|No1:|UitT20:|Totaal:1]
#16: (☼SP) Irene-Louise van Wyk - Ek Sê So [InOpT20:04/02/2023|No1:|UitT20:|Totaal:1]
#15: (☼SP) Will Linley - Last Call [InOpT20:04/02/2023|No1:|UitT20:|Totaal:1]
#14: (↑19) Pieter Rischmuller - Bosshoff Afrikaners [InOpT20:28/01/23|No1:|UitT20:|Totaal:2]
#13: (↑18) Zebraman - Wicked Wonder [InOpT20:28/01/23|No1:|UitT20:|Totaal:2]
#11: (↑16) Sarel Kleinhans - Transkei [InOpT20:28/01/23|No1:|UitT20:|Totaal:2]
#10: (↑15) Ryan V - Hope [InOpT20:28/01/23|No1:|UitT20:|Totaal:2]
#09: (↑14) Shortstraw - I'm Done [InOpT20:28/01/23|No1:|UitT20:|Totaal:2]
#08: (↑12) Baker Grace & Joss Austen - Missing You [InOpT20:21/01/23|No1:|UitT20:|Totaal:3]
[Sleutel: ☼ = Nuut op die Top 20, ↑ = Beweeg op, ↓ = Beweeg uit, ₪ = Staan stil]
[InOpT20:|No1:|UitT20:|Totaal:1]
Stuur 'n boodskap op Whatsapp deur te Kliek op:
Send a message on Whatsapp by Clicking on:
Whatsapp Ludi Click to Chat
Het jy geweet jy kan jou gunsteling kunstenaar help om te klim op die Radio Laeveld Top 20? Stuur ’n Whatsapp na 061 496 4323, begin jou boodskap met die Woord TOP20 en die Titel van jou gunsteling snit. Dis jou stem wat die musiek help.
Did you know you can help your favorite artist to climb the Radio Laeveld Top 20? Just send a Whatsapp to 061 496 4323, start your message with the word TOP20 followed by the title of the song you like. It's your voice that makes a difference.
Nuut op ons speellys die week wat nou in oorweging gekom het vir on Radio Laeveld Top 20 program:
Brand new on our playlist this week that also qualifies for our Lowveld Link Top 20 program:
Spik Splinternuut / Brand Spanking New
* Faxxon - In Time
* Louise Carver - Nothing Feels Good Without You
* Conor Maynard - If I Ever
* Parable Fifteen - Beautifully Broken
* Aiden Fraser - Strawberry, I Scream
* Van West - Vuur en Vlam
Klaar gekuier / We say goodbye to
* Jack Hammer Band - Lamenting In The Rain
* Neon Dreams - This Is It
* David Fourie - On The Radio [InOpT20:28/01/23|No1:|UitT20:03/02/23|Totaal:1]
* Die Einste - Jy Was Net Beter [InOpT20:21/01/23|No1:|UitT20:03/02/23|Totaal:2]
* Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer [InOpT20:26/11/22|No1:|UitT20:03/02/2023|Totaal:10]
Ons is baie dankbaar vir al die musiek wat julle vir ons aanstuur. Hou so aan. Indien julle enige musiek wil aanstuur om by ons op ons speellys te voeg vra ons dat julle saam met die snit asseblief die volgende informasie saamstuur:
· Sanger/es of Groep Naam
· Snit Titel
· Skrywer/s
· Komponis/te
· Platemaatskappy
We appreciate all the music you send us. Please don’t stop. Should you want to submit more music for play listing we do however request that you include the following information without which we won’t be able to playlist it:
· Artist/s or Band name
· Track Title
· Writer/s
· Composer/s
· Record Label
Bestuurders? Kunstenaars? Platemaatskappye? Stuur vir ons jou verjaarsdag datum of die verjaarsdae van die kunstenaars wat jy bestuur/verteenwoordig. Ons sit dit met graagte op ons verjaardag blog.
Managers? Artists? Record Labels? Send us your birthdate or the birthdate of the artists that you manage or represent. We will gladly ad it to our birthday blog.Dit kan gestuur word na: radiolaeveldomroepers@gmail. com vir aandag Ludi.
You can forward your music to: radiolaeveldomroepers@gmail. com for attention Ludi.
2021 se Radio Laeveld Top 20 nommer 1
2021 Radio Laeveld Top 20 number 1's
Week begin/Week beginning:
2023/01/21: Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer [InOpT20:26/11/22|No1:|UitT20:03/02/23|Totaal:10]
2023/01/14: Olly Murs - Die of A Broken Heart [InOpT20:22/10/29|No1:|UitT20:27/01/23|Totaal:13]
2023/01/07: Bernice West - Lyfie [InOpT20:22/10/22|No1:3|UitT20:21/01/23|Totaal:13]
2022/12/31: Bernice West - Lyfie [InOpT20:22/10/22|No1:3|UitT20:21/01/23|Totaal:13]
2022/12/24: Bernice West - Lyfie [InOpT20:22/10/22|No1:3|UitT20:21/01/23|Totaal:13]
2023 Kunstenaars wat meer as een keer op die Radio Laeved Top 20 verskyn in een week
2023 Artists that appear more than once on the Radio Laeveld Top 20 in a single week
Van / From Tot/To Musiek / Music
2023 Kunstenaars wat meer as twintig (20) weke op die Radio Laeveld Top 20 verskein
2023 Artists that appear on the Radio Laeveld Top 20 more than twenty (20) weeks
Baie dankie en geluk aan die kunstenaars wat so goed doen by 100.5FM.
Thank you and congratulations to all the artists that is doing so well at 100.5FM
Ludi @ Radio Laeveld
100.5FM Radio Laeveld Top 20 - Saterdae tussen 13:00 en 15:00
Outyd tot Noutyd op 100.5FM - Maandae tussen 20:00 en 23:00
Verkas Drive met Ludi - Maandae tot Vrydae tussen 16:00 - 19:00
Tel: 013 741 2213
No comments:
Post a Comment