Saturday, 20 August 2016

Lowveld Link Top 20 - Radio Laeveld 100.5FM - 20/08/2016


Baie geluk aan die 100.5FM Lowveld Link Top 20 NOMMER 1 vir die week:
Congratulations to the 100.5FM Lowveld Link Top 20 NUMBER 1 for this week: 
#1:     (↑02)     Elvis se Seun - Ek mis jou
Die week se Lowveld Link Top 20.
This weeks Lowveld Link Top 20. 
#20:     (☼SP)     Cordelia ft Pieter Koen - Spel van die liefde
#19:     (☼SP)     Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het
#18:     (↑20)     Loki Rothman ft Pierre Greeff - My Kamer
#17:     (18)     Monark - Soldier
#16:     (↑19)     Ricus Nel - Hardekole
#15:     (↑17)     Bobby van Jaarsveld - H.O.L.Y.
#14:     (15)     Adam - Hoogtevrees
#13:     (16)     Gavin Edwards - Sparks
#12:     (14)     Niel Somers - Silwer Kombers
#11:     (↑06)     Brendan Peyper - 'n Drukkie vir my boeremeisie
#10:     (12)     Jan Rhaap - Blommekind
#09:     (↑13)     Corlea Botha - Uit klip gekap
#08:     (↑11)     Jennifer Zamudio - Ongelooflik
#07:     (08)     ddisselblom - Stilweg Stil
#06:     (01)     The Campbells - Love at first sight
#05:     (↑07)     Marcato - Join me
#04:     (↑05)     Arno Carstens - Ontwaak
#03:     (↑04)     Kurt Darren - Kaalvoet Sokkie
#02:     (↑03)     Refentse Morake - Baby wat eet ons vannaand
[Sleutel: ☼ = Nuut op die Top 20, ↑ = Beweeg op, ↓ = Beweeg uit, ₪ = Staan stil]
Nuut op ons speellys die week wat nou in oorweging gekom het vir on Lowveld Link Top 20 program:
Brand new on our playlist this week that also qualifies for our Lowveld Link Top 20 program:
Spik Splinternuut / Brand Spanking New
*          Liani May & Jay - Da' vat hy
*          George Ezra - Coat of Armour          
Vars van die Rak / Fresh on our shelf      
*          Phillip Phillips - Home 
*          Lieze Stassen - Bokkie
*          Adele - Send my love
*          Vincent Gordan - Wat 'n man wil hê
*          Charlize Berg - As jy weet dis liefde
Stoompot Treffer Cooking with Gas
*          Dewald Wasserfall & Karlien van Jaarsveld - 1000 Kerse
*          Ben Haenow - Lions
*          Jakkie Louw - Rooi Willie
*          Ghapi - Blood & Honour
*          Rachel Platten - Beating me up 
*          The 1975 - A change of heart         
Klaar gekuier We say goodbye to
*          Jorine Rich - Niemand soos jy nie 
*          Shane Sonkind - Harde Klippe
*          Stella Combrink - Nuwe môre
*          Nagligte - Ongelooflik
*          Majozi - Darling                  

Het jy geweet jy kan jou gunsteling kunstenaar help om te klim op die Lowveld Link Top 20?  Stuur ’n Whatsapp na 061 496 4323, begin jou boodskap met die Woord TOP20 en die Titel van jou gunsteling snit.  Dis jou stem wat die musiek help.
Did you know you can help your favorite artist to climb the Lowveld Link Top 20?  Just send a Whatsapp to 061 496 4323, start your message with the word TOP20 followed by the title of the song you like.  It's your voice that makes a difference.

Ons is baie dankbaar vir al die musiek wat julle vir ons aanstuur.  Hou so aan.  Indien julle enige musiek wil aanstuur om by ons op ons speellys te voeg vra ons dat julle saam met die snit asseblief die volgende informasie saamstuur:
·         Sanger/es of Groep Naam
·         Snit Titel
·         Skrywer/s
·         Komponis/te
·         Platemaatskappy
We appreciate all the music you send us.  Please don’t stop.  Should you want to submit more music for play listing we do however request that you include the following information without which we won’t be able to playlist it:
·         Artist/s or Band name
·         Track Title
·         Writer/s
·         Composer/s
·         Record Label

Dit kan gestuur word na:  radiolaeveldomroepers@gmail.com vir aandag Ludi. (Die Posdienste is nie wat dit was nie.)
You can forward your music to: radiolaeveldomroepers@gmail.com for attention Ludi. (The Postal Services isn’t what it used to be.)

2016 se Lowveld Link Top 20 nommer 1 2016 Lowveld Link Top 20 number 1's
Week begin/Week beginning:
2016/08/20:     Elvis se Seun - Ek mis jou
2016/08/13:     The Campbells - Love at first sight
2016/08/06:     Brendan Peyper - 'n Drukkie vir my Boeremeisie
2016/07/30:     Nagligte - Ongelooflik
2016/07/23:     Majozi - Darling
2016/07/16:     Chris Else - Gebreekte Glas
2016/07/09:     Eva Morgan - Bly dat liefde jy is
2016/07/02:     Eva Morgan - Bly dat liefde jy is
2016/06/25:     Sorina - Deure
2016/06/18:     Bobby van Jaarsveld - It's always been you
2016/06/11:     Bobby van Jaarsveld - It's always been you
2016/06/04:     Bobby van Jaarsveld - It's always been you
2016/05/28:     Juanita du Plessis - Toe staan die wêreld stil
2016/05/21:     Juanita du Plessis - Toe staan die wêreld stil
2016/05/14:     Chris Rain - Rooiborsduif     
2016/05/07:     Chris Rain - Rooiborsduif
2016/04/30:     Chris Rain - Rooiborsduif
2016/04/23:     Kurt Darren - Ek wens vir jou
2016/04/16:     Simeon Hamman - Ek los die agterdeur oop
2016/04/09:     Elton John - Blue Wonderful
2016/04/02:     Jack Stone - The Rapture
2016/03/26:     Carly Rae Jepsen - Your Type
2016/03/19:     Mark Counihan - Call to live
2016/03/12:     Mark Counihan - Call to live
2016/03/05:     Francois van Rensburg - My Radio
2016/02/27:     Ben Haenow & Kelly Clarkson - Second hand heart
2016/02/20:     Joe Foster - Vir my gemaak
2016/02/13:     Joe Foster - Vir my gemaak
2016/02/06:     Mango Groove - Faces to the sun
2016/01/30:     The Parlotones - Stay a while
2016/01/23:     Adele - Hello
2016/01/16:     Len Muller ft Stef Bos - Sarie Marais
2016/01/09:     Douvoordag - Uitsig
2016/01/02:     Watershed - Magical Energy

Baie dankie en geluk aan die kunstenaars wat so goed doen by 100.5FM.
Thank you and congratulations to all the artists that is doing so well at 100.5FM

Ludi @ Radio Laeveld
100.5FM Lowveld Link Top 20 - Saterdae tussen 12:00 en 15:00
Outyd tot Noutyd op 100.5FM - Maandae tussen 20:00 en 23:00
Almal Saam Drive Show - Dinsdae tot Vrydae tussen 15:00 - 18:00
Tel: 013 741 2213/4

Elvis se Seun

Elvis se Seun

Vinnige Feite
Doop Naam: 
Stefan Ludik (Elvis Jnr.) 
Die Rooi Mamba
De La Rey
Roxanne
Joanne
Lee-Ann
Verhoog Naam: Elvis se Seun
Geboorte Datum: Stefan Ludik - 25 Februarie 1978
Plek van Oorsprong: Ons plaas Genadeland, Aranos, Namibie
Genre: Boere Rock
Tuisdorp: 
Aktiewe Jare: 2013 - tans
Plate Maatskappy: Ons doen dit sommer self
Musikale Invloede: My pa, ou ruk en rol en boere musiek. Elvis Presley, Kitaar Kêrels, Boere Musiek
Instrumente: Kitaar en Blokfluit
Stokperdjies: Braai, Swem en Tuinbou
Gunsteling Kleur: Rooi
Het jy geweet: Wat?
Assosiasies: Stefan Ludik
Besprekings: by ons manager stefan.ludik@gmail.com
Navrae: stefan.ludik@gmail.com

Webwerf & Sosiale Media: 
Webwerf: http://www.elvisseseun.co.za/
Twitter: https://twitter.com/elvisseseun
Facebook: https://www.facebook.com/Elvisseseun

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met 'n Ek mis jou
Kunstenaar:  Elvis se Seun
Lirieke: Stefan Ludik
Musiek: Stefan Ludik
Platemaatskappy: SAMRO
Weke op Nommer 1: 20/08/2016

Die legende leef voort...

Elvis mag dalk die gebou verlaat het, maar die gerugte oor sy misterieuse seun wat sy pa se kenmerkende stem en opwindende dansbewegings geërf het, wil maar net nie gaan lê nie...

Meer as dertig jaar na Elvis Presley se dood, daag ʼn splinternuwe Afrikaanse musiekgroep op wat dieselfde tipe musiek maak as die koning van ruk en rol, maar in Afrikaans. Is dit dalk waarlik Elvis se seun wat nou sy opwagting in Suid-Afrika maak?

Daar’s net een manier om uit te vind; gaan luister maar self na Elvis se Seun. Dis ook die naam van die opwindende nuwe groep wat oorspronklike Afrikaanse musiek maak met ʼn unieke klank en styl, wat hulle Boere Rock doop. Elvis se Seun is ʼn jong, energieke 4 - stuk groep, bestaande uit ʼn sanger, kitaarspeler en twee dansers.

Daar sal altyd plek wees vir tong - in - die - kies lirieke, prettige melodieë en opwindende vertonings en dis presies wat Elvis se Seun bied. Hulle musiek is ideaal vir lekker luister, kuier, dans en elke snit is oorspronklik en in Afrikaans. Dis musiek met ʼn polsende ritme wat jonk en oud sal vermaak.

Moenie net meegevoer word deur die musiek van Elvis se Seun nie; beleef hul energieke vertonings wat voete sal laat jeuk en lywe sal laat skud. Elvis het miskien die gebou verlaat, maar die legende leef voort in Elvis se Seun.

(Van Elvis se Seun se Facebook Bladsy)

Toekennings
NAMA 2014: 
> Best Album of the Year - Boere Rock
> Best Afrikaans - Wil jy in my arms le vanaand

Diskografie:
Boere Rock (2015)

Bronne:
http://www.elvisseseun.co.za/
https://www.facebook.com/Elvisseseun
https://twitter.com/elvisseseun
http://kyknet.dstv.com/2013/07/29/stefan-ludik-is-elvis-se-seun/
http://www.rooirose.co.za/elvis-krap-nie-in-stefan-se-slaai-nie/
https://soundcloud.com/elvisseseun
https://en.wikipedia.org/wiki/Stefan_Ludik
http://www.entertainment-online.co.za/elvisseseun.htm
https://www.reverbnation.com/elvisseseun

Saturday, 13 August 2016

Lowveld Link Top 20 - Radio Laeveld 100.5FM - 13/08/2016


Baie geluk aan die 100.5FM Lowveld Link Top 20 NOMMER 1 vir die week:
Congratulations to the 100.5FM Lowveld Link Top 20 NUMBER 1 for this week: 
#1:  The Campbells - Love at first sight

Die week se Lowveld Link Top 20.
This weeks Lowveld Link Top 20. 
#20:     (☼SP)     Loki Rothman ft Pierre Greeff - My Kamer
#19:     (☼SP)     Ricus Nel - Hardekole
#18:     (↑19)     Monark - Soldier
#17:     (18)     Bobby van Jaarsveld - H.O.L.Y.
#16:     (↑17)     Gavin Edwards - Sparks
#15:     (↑16)     Adam - Hoogtevrees
#14:     (₪14)     Niel Somers - Silwer Kombers
#13:     (11)     Corlea Botha - Uit klip gekap
#12:     (12)     Jan Rhaap - Blommekind
#11:     (13)     Jennifer Zamudio - Ongelooflik
#10:     (₪10)     Majozi - Darling
#09:     (₪09)     Nagligte - Ongelooflik
#08:     (08)     ddisselblom - Stilweg Stil
#07:     (₪07)     Marcato - Join me
#06:     (01)     Brendan Peyper - 'n Drukkie vir my boeremeisie
#05:     (↑06)     Arno Carstens - Ontwaak
#04:     (↑05)     Kurt Darren - Kaalvoet Sokkie
#03:     (↑04)     Refentse Morake - Baby wat eet ons vannaand
#02:     (↑03)     Elvis se Seun - Ek mis jou
[Sleutel: ☼ = Nuut op die Top 20, ↑ = Beweeg op, ↓ = Beweeg uit, ₪ = Staan stil]
Nuut op ons speellys die week wat nou in oorweging gekom het vir on Lowveld Link Top 20 program:
Brand new on our playlist this week that also qualifies for our Lowveld Link Top 20 program:
Spik Splinternuut / Brand Spanking New
*          Vicent Gordan - Wat 'n man wil hê
*          Adele - Send my love
*          Lieze Stassen - Bokkie
*          Phillip Phillips - Home      

Vars van die Rak / Fresh on our shelf      
*          Dewald Wasserfall & Karlien van Jaarsveld - 1000 Kerse
*          Ben Haenow - Lions
*          Jakkie Louw - Rooi Willie
*          Ghapi - Blood & Honour
*          Rachel Platten - Beating me up 

Stoompot Treffer / Cooking with Gas
*          The 1975 - A change of heart
*          Cordelia ft Pieter Koen - Spel van die liefde
*          Bok van Blerk & Laurika Rauch - Ek het
*          Shane Sonkind - Harde Klippe
*          Stella Combrink - Nuwe môre   
*          Jorine Rich - Niemand soos jy nie 
*          Charlize Berg - As jy weet dis liefde

Klaar gekuier We say goodbye to
*          Dewald & Dehan von Solms - Skouer aan Skouer
*          Demi Lee - Jy maak my beter
*          Elè Zara - Before the light               

Het jy geweet jy kan jou gunsteling kunstenaar help om te klim op die Lowveld Link Top 20?  Stuur ’n Whatsapp na 061 496 4323, begin jou boodskap met die Woord TOP20 en die Titel van jou gunsteling snit.  Dis jou stem wat die musiek help.
Did you know you can help your favorite artist to climb the Lowveld Link Top 20?  Just send a Whatsapp to 061 496 4323, start your message with the word TOP20 followed by the title of the song you like.  It's your voice that makes a difference.

Ons is baie dankbaar vir al die musiek wat julle vir ons aanstuur.  Hou so aan.  Indien julle enige musiek wil aanstuur om by ons op ons speellys te voeg vra ons dat julle saam met die snit asseblief die volgende informasie saamstuur:
·         Sanger/es of Groep Naam
·         Snit Titel
·         Skrywer/s
·         Komponis/te
·         Platemaatskappy
We appreciate all the music you send us.  Please don’t stop.  Should you want to submit more music for play listing we do however request that you include the following information without which we won’t be able to playlist it:
·         Artist/s or Band name
·         Track Title
·         Writer/s
·         Composer/s
·         Record Label

Dit kan gestuur word na:  radiolaeveldomroepers@gmail.com vir aandag Ludi. (Die Posdienste is nie wat dit was nie.)
You can forward your music to: radiolaeveldomroepers@gmail.com for attention Ludi. (The Postal Services isn’t what it used to be.)

2016 se Lowveld Link Top 20 nommer 1 2016 Lowveld Link Top 20 number 1's
Week begin/Week beginning:
2016/08/13:     The Campbells - Love at first sight
2016/08/06:     Brendan Peyper - 'n Drukkie vir my Boeremeisie
2016/07/30:     Nagligte - Ongelooflik
2016/07/23:     Majozi - Darling
2016/07/16:     Chris Else - Gebreekte Glas
2016/07/09:     Eva Morgan - Bly dat liefde jy is
2016/07/02:     Eva Morgan - Bly dat liefde jy is
2016/06/25:     Sorina - Deure
2016/06/18:     Bobby van Jaarsveld - It's always been you
2016/06/11:     Bobby van Jaarsveld - It's always been you
2016/06/04:     Bobby van Jaarsveld - It's always been you
2016/05/28:     Juanita du Plessis - Toe staan die wêreld stil
2016/05/21:     Juanita du Plessis - Toe staan die wêreld stil
2016/05/14:     Chris Rain - Rooiborsduif     
2016/05/07:     Chris Rain - Rooiborsduif
2016/04/30:     Chris Rain - Rooiborsduif
2016/04/23:     Kurt Darren - Ek wens vir jou
2016/04/16:     Simeon Hamman - Ek los die agterdeur oop
2016/04/09:     Elton John - Blue Wonderful
2016/04/02:     Jack Stone - The Rapture
2016/03/26:     Carly Rae Jepsen - Your Type
2016/03/19:     Mark Counihan - Call to live
2016/03/12:     Mark Counihan - Call to live
2016/03/05:     Francois van Rensburg - My Radio
2016/02/27:     Ben Haenow & Kelly Clarkson - Second hand heart
2016/02/20:     Joe Foster - Vir my gemaak
2016/02/13:     Joe Foster - Vir my gemaak
2016/02/06:     Mango Groove - Faces to the sun
2016/01/30:     The Parlotones - Stay a while
2016/01/23:     Adele - Hello
2016/01/16:     Len Muller ft Stef Bos - Sarie Marais
2016/01/09:     Douvoordag - Uitsig
2016/01/02:     Watershed - Magical Energy

Baie dankie en geluk aan die kunstenaars wat so goed doen by 100.5FM.
Thank you and congratulations to all the artists that is doing so well at 100.5FM

Ludi @ Radio Laeveld
100.5FM Lowveld Link Top 20 - Saterdae tussen 12:00 en 15:00
Outyd tot Noutyd op 100.5FM - Maandae tussen 20:00 en 23:00
Almal Saam Drive Show - Dinsdae tot Vrydae tussen 15:00 - 18:00
Tel: 013 741 2213/4

Die Campbells

Die Campbells

Vinnige Feite
Doop Naam: Tony & Harry Campbell
Verhoog Naam: Die Campbells
Geboorte Datum: 
Tony Campbell - 7 April 1977 
Harry Campbell - 8 April 1975
Plek van Oorsprong: Kaapstad
Genre: Sokkie Dans & Country
Tuisdorp: Hartebeesport
Aktiewe Jare: 2000 - tans
Plate Maatskappy: Campbell Records
Musikale Invloede: New American Country Music
Instrumente: 
Tony Campbell - Klawerbord, Tromme
Harry Campbell - Kitaar & Baskitaar
Gunsteling Kleur: 
Tony Campbell - Blou
Harry Campbell - Rooi
Assosiasies: 
Besprekings: info@diecampbells.co.za
Navrae: info@diecampbells.co.za

Webwerf & Sosiale Media: 
Webwerf: www.dieampbells.co.za
Twitter: https://twitter.com/diecampbells
Facebook: https://www.facebook.com/diecampbells/

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Love at first sight
Kunstenaar:  Die Campbells
Lirieke: Tertius "BC" Pretorius
Musiek: Tertius "BC" Pretorius
Platemaatskappy: Just Imagine Music
Weke op Nommer 1: 13/08/2016

Die broers, Tony & Harry Campbell is in Kaapstad gebore aan 'n afrikaanse ma en 'n engelse pa.  Hulle moeder, Sandra het hulle van jongs af aangemoedig om ten volle tweetalig te wees.  Hulle pa, ook Harry het hulle geleer hoe om verskeie instrumente te speel.

Harry Matrikuleer in 1993 en studeer daarna as Motorwerktuigkundige en Elektrisien.  Tony matrikuleer in 1994 en verwerf daarna 'n nasionale diploma as Elektriese Ingeneur, Finansiele Konsepte en Bemarkings Bestuur.

Terwyl hulle op unversiteit was het hulle besluit om 'n Opname Ateljee te begin.  In 2000 teken hulle by Select Musiek en die res, soos hulle sê is geskiedenis.

In 2012 begin hulle hulle eie Platemaatskappy met die naam Campbell Records.

Buiten dat hulle reg oor Suid Afrika optree het hulle ook al in Namibie, Botswana, Mosambiek en Zimbabwe opgetree.

Diskografie: CD's
You're my mate - 2001
Rooi Rok Bokkie - 2002
Jy's die girl - 2003
Daar's iets inni water - 2004
Vat my vas - 2006
Klein bietjie liefde - 2007
30 Goue sokkie treffers - 2008
Keep it Country 1 - 2009
Mamma Maria - 2009
Keep it Country 2 - 2010
Komaan kom dans - 2010
Country Treffers Live - 2009
Platinum Treffers - 2011
Voet in die hoek - 2012
Fanta & Kola - 2014
Homegrown Country - 2015
Diskografie: DVD's
21 Treffers Live - 2005
Doen dit Live - 2008
Keep it Country - 2009
Intiem met die Campbells - 2009
Sjoe Sjoe die Videos - 2010
Country Treffers Live - 2011
Bapsfontein Live - 2015

Toekennings:
SAMA - 2010 - Beste Sokkie Dans Album - Mamma Maria
VAMT - 
VAMT -
VAMT - 
13 Goue Album Toekennings
7 Platinum Album Toekennings
3 Triple Goue Album Toekennings
2 Dubbel Platinum Album Toekennings

Bronne:
https://af.wikipedia.org/wiki/Die_Campbells
http://www.diecampbells.co.za/
https://twitter.com/diecampbells
https://www.facebook.com/diecampbells

Saturday, 6 August 2016

Brendan Peyper

Brendan Peyper

Vinnige Feite
Doop Naam: Brendan Peyper
Verhoog Naam: Brendan Peyper
Geboorte Datum: 7 Augustus 1996
Plek van Oorsprong: Gordon's Baai, Suid Afrika
Genre: Pop
Tuisdorp: Bloemfontein
Aktiewe Jare: 2015 - tans
Plate Maatskappy: Sony / Select
Musikale Invloede: Dozi, Elvis Blue
Instrumente: Kitaar
Stokperdjies:
Gunsteling Kleur: 
Het jy geweet: Brendan Peyper loop in sy slaap
Assosiasies: 
Besprekings: Carmen Kleinhans - carmen@platinumpromosies.co.za - 083 325 7922
Navrae: Tania Fourie - tania@select.co.za - (+27) 11 274- 50 00

Webwerf & Sosiale Media: 
Webwerf: http://brendanpeyper.com/
Twitter: https://twitter.com/brendanpeyper
Facebook: https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met 'n Drukkie vir my Boeremeisie
Kunstenaar:  Brendan Peyper
Lirieke: Brendan Peyper & Niel Schoombee
Musiek: Brendan Peyper & Niel Schoombee
Platemaatskappy: KvN Publishing
Weke op Nommer 1: 06/08/2016

Brendan Peyper is Suid-Afrika se nuutse blou-oog sangsensasie. Die 18-jarige boerseun van Bloemfontein het in 2014 matrikuleer by Jim Fouche Hoërskool en beplan om daarna klankingenieurswese te gaan swot. Die liefde vir musiek het egter die sterkste deur sy are gepols en hom laat besluit om sy rugbytokse en teksboeke vir eers opsy te skuif en sy droom om ‘n professionele sanger te word, volstoom na te jaag.

Reeds van kleins af het Brendan `n besonderse slag met gehore gehad, met `n kitaar in die hand en opregte, aansteeklike lirieke wat enige man kan laat verlang na iemand wat hy nie ken nie en enige meisie se bene kan lam toor.

Sy eerste enkelsnit, ‘Stop, wag, bly nog `n bietjie’, is `n unieke en energieke vermenging van pop en rock klanke, maar met `n sterk akoestiese ondertoon wat sonder enige twyfel bestem is om trefferlyste, kuiers en dansvloere regoor Suid-Afrika te verower!

“Dit was `n groot besluit om my studies vir eers te los, maar dit was `n weldeurdagte een,” sê hy. “Musiek is my alles en dis my hartsbegeerte om mense se lewens daardeur aan te raak en te verander. Daar sal altyd nog tyd wees om `n gewone ou te wees en die dinge te doen wat ek graag doen – soos om rugby en rekenaarspeletjies te speel en saam met pelle te kuier – maar, met genade van Bo, gaan ek voluit om iets groots hiervan te maak. Die terugvoer is sover fantasties en ek is baie opgewonde oor die vooruitsigte!”

(Van Brendan Peyper se Facebook Bladsy)

Toekennings
MambaOnline & WeTheBrave.co.za Sexiest Man 2015

Diskografie:
Stop, Wag, Bly nog 'n bietjie (2015)

Bronne:
http://brendanpeyper.com/
https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/
https://twitter.com/brendanpeyper
http://www.sarie.com/bekendes/het-jy-gehoor-bekendes/10-dinge-wat-jy-van-brendan-peyper-moet-weet/
http://www.mambaonline.com/2015/12/14/meet-sexiest-man-2015-brendan-peyper/
http://www.netwerk24.com/Nuus/Brendan-Peyper-verruil-rugby-vir-n-sangloopbaan-20150430
https://itunes.apple.com/za/artist/brendan-peyper/id978471867