Saturday 27 August 2016

Refentse

Refentse Morake

Vinnige Feite
Doop naam: Refentse Quinton Morake
Verhoog naam: Refentse
Geboorte datum: 1997/08/ 01
Plek van geboorte: Vereeniging
Genre: pop
Tuisdorp: Vereeniging
Aktiewe jare: -
Plate maatskapy: select musiek
Invloede: Jan Blohm, Ryno velvet, koos dup.
Instrumente: kitaar, klavier, dromme
Stokperdjies: sokker en rugby speel en uithang saam met my vriende
Gunsteling kleur: Khaki
Het jy geweet: Ek's die enigste persoon in my gesin wat afrikaans kan praat.
Assosiasie: Karen Zoid, Dozi, Kurt Darren, Ricus Nel, Adam Tas, Bok van blerk
Besprekings: Platinum Promosies - Carmen kleinhans - 0833257922 - carmen@platinumpromosies.co.za
Navrae: Select - Tania - tania@select.co.za

Webwerf & Sosiale Media: 
Webwerf: https://af.wikipedia.org/wiki/Refentse_Morake
Twitter: https://twitter.com/refentsekunste1
Facebook: https://www.facebook.com/Refentse-341925566013197/

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met 'n Baby, wat eet ons vannaand
Kunstenaar:  Refentse
Lirieke: Refentse Morake
Musiek: Refentse Morake
Platemaatskappy: KvN Publishing
Weke op Nommer 1: 27/08/2016


Refentse Quinton Morake, gebore op 1 Augustus 1997 in Vereeniging, is 'n sanger wat in 2015 op 'n straathoek opgemerk deur 'n dame met die naam Cecillia Marchionna, waar hy gesing het . Morake wat 17 was toe hy op 18 Februarie 2015 in die tuin van sy ouerhuis in Unitapark, 'n voorstad van Vereeniging, opgemerk is terwyl hy gesing het. 'n Ou dame het nadergekom en gevra of sy 'n video van hom op Facebook kan sit. Hy het ingestem en gedink die ou tannie het waarskynlik net omtrent 30 Facebook-vriende, maar dit was 'n groot onderskatting gewees.
Die Facebookvideo het met 30 000 beskouings op die eerste dag die hoogte ingeskiet, tot 120 000 beskouinge vier dae later, en aanhou groei. In April 2015 het hy in Baron van Reedestraat in Oudtshoorn in die straat opgetree, toe sy gunsteling sanger, Karen Zoid, verbygaan het en vir hom R10 gegee het ter waardering vir sy pogings. Daardie aand by die KKNK het organiseerders vir Morake agter die skerms van die fees se openingskonsert geneem, waar hy baie musieksterre, insluitend Karen Zoid ontmoet het, wat daartoe gelei dat hy 'n musiekkontrak aangebied is.
(Inligting van Wikipedia)

Toekennings

Diskografie:
My hart bly in 'n taal (2016)

Bronne:
https://af.wikipedia.org/wiki/Refentse_Morake
https://twitter.com/refentsekunste1
https://www.facebook.com/Refentse-341925566013197/
https://www.instagram.com/refentsemorake
http://www.southafrica.info/about/arts/Refentse-Morake-album-220616.htm#.V8FWwtR95kg
http://www.platinumpromosies.co.za/refentse.php
http://maroelamedia.co.za/vermaak/musiek/luister-my-hart-klop-vir-afrikaans-se-refentse/
http://www.heraldlive.co.za/news/2015/04/13/busker-17-ends-stage-zoid/
https://itunes.apple.com/za/artist/refentse/id1093962199
http://www.sapeople.com/2015/02/22/videos-refentse-morakes-viral-south-africa/

No comments:

Post a Comment