Saturday 10 September 2016

Arno Carstens

Arno Carstens

Vinnige Feite
Doop naam: Arno Carstens
Verhoog naam: Arno Carstens
Geboorte datum: 1972/03/12
Plek van geboorte: 
Genre: Rock
Tuisdorp: Kaapstad
Aktiewe jare: 1990's - tans
Plate maatskapy: Arno Carstens Music
Invloede: 
Instrumente: 
Stokperdjies: 
Gunsteling kleur: 
Het jy geweet: 
Assosiasie: Springbok Nude Girls & Bhelltower.  U2, The Rolling Stones & R.E.M.
Besprekings: carstens.mel@gmail.com
Navrae: carstens.mel@gmail.com

Webwerf & Sosiale Media:
Webwerf: http://arnocarstens.com/
Twitter: https://twitter.com/ArnoCarstens
Facebook: https://www.facebook.com/arnocarstensmusic/

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Ontwaak
Kunstenaar:  Arno Carstens
Lirieke: Arno Carstens
Musiek: Arno Carstens
Platemaatskappy: Sony ATV Music Publishing
Weke op Nommer 1: 10/09/2016

Arno Carstens is reeds vir meer as twee dekades lank ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek. Sy eerste Afrikaanse album, “Die aandblom 13”, is ‘n besonderse werk – getrou aan lirieke van een van die snitte: “Dis my intensie om jou bo almal te verbaas”.

Dis ‘n album met ‘n sterk alternatiewe geur wat jou met amper-poëtiese, raakvat-lirieke, en ongewone klanke en melodielyne, boei met sy praat oor die dink en doen van vandag se mens.

Die album beslaan 13 snitte wat onbeskaamd, reguit en met regte-wêreld oë gesels oor persepsies, verhoudings, uitdagings, bewuswording, hoop, liefde en verandering.

Snitte soos “Siele loop sielloos”, “Chemikalieë”, “Bottel sonder prop”, “Ontwaak” en “Bonatuurlik” getuig van ‘n album wat nie “sommer net” aanmekaargesit is nie, maar sorgvuldig uit woord en melodie geweef is om jou diepste wese aan te gryp – iets wat ook duidelik blyk uit lirieke soos “Die liefde tussen hy en sy, en sy en sy en hy en hy sal altyd ‘n tydlose wonder wees”, “Verafsku deur die massas, alleendenkend en knaend onvanpas”, “Agter die masker ‘n gewapende dier” en “om ons te herinner aan die prag van eenvoud en ons doel om te verken”.

“Die aandblom 13” is ‘n album waar Carstens in sy hartstaal skilder – ‘n album uniek en enig in sy soort, eg, op die man af, onapologeties, sielsdiep… ‘n meesterstuk.

Tania Fourie, SELECT MUSIC

Toekennings
SAMA Toekennings - Beste Rock Album 2004 (Platinum Album) - Another Universe
SAMA Toekennings - 2006 (Goue Album) - Hello Goodbye Boys
SAMA Toekennings - (Verdere 3 tokennings)

Diskografie:
Springbok Nude Girls – Neanderthal 1 (Epic, 1995)
Springbok Nude Girls – It Became a Weapon (Epic, 1996)
Springbok Nude Girls – be-vest@iafrica.com (Epic, 1997)
Springbok Nude Girls – AfterLifeSatisfaction (Epic, 1997)
Springbok Nude Girls – Omnisofa (Epic, 1998)
Springbok Nude Girls – OPTI MUM (Epic, 1998)
Springbok Nude Girls – Surpass The Powers (Epic, 1999)
Springbok Nude Girls – Un-E.Z. (Epic, 1999)
Springbok Nude Girls – Relaxor (Epic, 2000)
Springbok Nude Girls – The Fat Lady Sings / Best of the Springbok Nude Girls 1995-2001 (Epic, 2001)
Arno Carstens – Another Universe (Sony, 2003)
Springbok Nude Girls – Goddank Vir Klank 1994 – 2004 (Sony, 2004)
Arno Carstens – The Hello Goodbye Boys (SonyBMG, 2005)
Nude Girls – Nude Girls (Exclusive UK release)(Golden Fairy Records/SonyBMG, 2006)
Springbok Nude Girls – PeaceBreaker (SonyBMG, 2007)
Springbok Nude Girls Live at London’s Astoria DVD (SonyBMG, 2007)
Bhelltower – Bhelltower (SonyBMG, 2008)
Arno Carstens – Wonderful Wild (Sony, 2010)
Arno Carstens – Wonderful Wild Deluxe Edition (Sony, 2010)
Springbok Nude Girls – Apes with Shades (Sony, 2011)
Arno Carstens – Atari Gala (Gall0, 2012)

Arno Carstens – Lightning Prevails (Sheer, 2014)
Arno Carstens - Die Aandblom 13 (Sony, 2016)

Bronne:
http://arnocarstens.com/
https://en.wikipedia.org/wiki/Arno_Carstens
https://www.facebook.com/arnocarstensmusic
https://twitter.com/ArnoCarstens
https://www.youtube.com/channel/UCDS4_D9-PcIag2Ii9WEQB2A
https://arnocarstensmusic.wordpress.com/
http://www.allmusic.com/artist/arno-carstens-mn0001396916/biography

No comments:

Post a Comment