Saturday 3 September 2016

Kurt Darren

Kurt Darren

Vinnige Feite
Doop naam: Kurt Johan van Heerden
Verhoog naam: Kurt Darren
Geboorte datum: 1970/02/19
Plek van geboorte: Pretoria
Genre: Pop
Tuisdorp: 
Aktiewe jare: 1995 - tans
Plate maatskapy: Select Musiek
Invloede: 
Instrumente: 
Stokperdjies: 
Gunsteling kleur: 
Het jy geweet: Gedurende 'n vejaarsdag partytjie by sy huis het 'n helikopter meters van sy huis neergestort. Niemand is beseer nie.
Assosiasie: Laurika Rauch, Elizma Theron, Nicholis Louw
Besprekings: Kurt Darren Music - kurtdarrenmusic@gmail.com - 0722007121
Navrae: Kurt Darren Music - kurtdarrenmusic@gmail.com - 0722007121

Webwerf & Sosiale Media:
Webwerf: http://kurtdarren.co.za/
Twitter: https://twitter.com/KurtOfficial
Facebook: https://www.facebook.com/kurtdarren/

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Kaalvoet Sokkie
Kunstenaar:  Kurt Darren
Lirieke: Niel Schoombee, Adolf Vorster, Don Kelly
Musiek: Niel Schoombee, Adolf Vorster, Don Kelly
Platemaatskappy: KvN Publishing
Weke op Nommer 1: 03/09/2016
100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Ek wens vir jou
Kunstenaar:  Kurt Darren
Lirieke: Kurt Darren, Don Kelly, M.Brandon
Musiek: Kurt Darren, Don Kelly, M.Brandon
Platemaatskappy: KvN Publishing

Weke op Nommer 1: 23/04/2016


Kurt Johan van Heerden, gebore op 19 Februarie 1970 in Pretoria, is 'n sanger wat al sedert 1995 die land aan die dans het. Hy is ongetwyfeld een van Suid Afrika se bekendste sangers.  Met meer as 'n miljoen CD's verkoop tot op datum en die nommers klim steeds is dit 'n besliste teken dat hy 'n deel geword het van die Suid Afrikaanse musiek bedryf.

Toekennings
SAMA Toekennings (7 van 2007 to 2011)
Gewildste SA Pop Ster & TV Aanbieder

Diskografie:
  • 1995: For Your Precious Love
  • 1997: Just When I Needed You Most
  • 1998: Kurt Darren
  • 2000: Since I Found You
  • 2001: Net Jy Alleen
  • 2002: Meisie Meisie
  • 2003: Sê Net Ja
  • 2004: Staan Op
  • 2005: Vat my, maak my joune
  • 2006: Lekker Lekker
  • 2007: Voorwaarts Mars
  • 2008: 30 Goue Sokkietreffers
  • 2008: Uit die diepte van my hart
  • 2009: Smiling Back At Me
  • 2009: Die Beste Medisyne
  • 2010: Met Liefde/With Love
  • 2010: Oos-Wes Tuis Bes (Deluxe edition)
  • 2011: Kurt Kaptein se platinum treffers
  • 2012: In jou oe
  • 2014: Seerower
  • 2015: Lied Vir Die Vrou
  • 2016: Sal Jy Met My Dans?
Bronne:
http://kurtdarren.co.za/
https://en.wikipedia.org/wiki/Kurt_Darren
https://www.facebook.com/kurtdarren/
https://twitter.com/KurtOfficial
http://buzzsouthafrica.com/kurt-darren/

No comments:

Post a Comment