Saturday 16 July 2016

Chris Else


Chris Else

Vinnige Feite
Doop Naam: Chris Else
Verhoog Naam: Chris Else
Geboorte Datum: 12 Februarie 1993
Plek van Oorsprong:
Genre: Ligte Afrikaanse Musiek & Blues
Tuisdorp: Struisbaai, Weskaap
Aktiewe Jare: 2013 - tans
Plate Maatskappy: Inhoud Huis
Musikale Invloede: Neil Diamond, Elvis Presley & Bles Bridges
Instrumente: Kitaar
Assosiasies: Adam Tas, Ray Dylan & Steff Kruger
Besprekings & Navrae: chrissanger@yahoo.com

Webwerf & Sosiale Media: 
Webwerf: www.chriselse.co.za
Twitter: https://twitter.com/chriselse2
Facebook: https://www.facebook.com/chris.else.9

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Gebreekte Glas
Kunstenaar:  Chris Else
Lirieke: Christoff Kotze
Musiek: Christoff Kotze
Platemaatskappy: Universal Music

Weke op Nommer 1: 16/07/2016


Chris Else is 'n opkomende Suid Afrikaanse en Afrikaanse kunstenaar wat tans Struisbaai huis noem.  Hoewel hy geen formele musikale opleiding gehad het nie is hy ewe gemaklik met 'n kitaar in die hand.  Hy tree gereeld by feeste op, waaronder die Bonnievale Bonanza, Wacky Wine Show en in 2016 die KKNK om maar net 'n paar te noem.  Hy doen graag privaat funksies wat verjaarsdae & troues insluit en hom reg oor Suid Afrika besig hou al vir drie jaar.   

Diskografie:
Gee my nog 'n kans (2014)
Chris Else (2016)

Bronne:
http://www.chriselse.co.za/
https://www.facebook.com/chris.else.9
http://maroelamedia.co.za/vermaak/musiek/luister-chris-else-reik-opwindende-nuwe-vrystelling-uit/
http://www.dinamietmusiek.co.za/chris-else/

No comments:

Post a Comment