Wednesday, 20 July 2016

Eva Morgan

Eva Morgan

Vinnige Feite
Doop Naam: Desirè Hennings
Verhoog Naam: Eva Morgan
Geboorte Datum: 4 Mei
Plek van Oorsprong: Welgelegen, Kaapstad
Genre: Rock, Moderne Pop
Tuisdorp: Centurion
Aktiewe Jare: 1998 - tans, 2 jaar as solo kunstenaar
Plate Maatskappy: Onafhanklik
Musikale Invloede: Christina Aquilera, Pink, Katy Perry, Paramore
Instrumente: Kitaar, Klavier
Stokpertjies: Kook, Dans & Lees
Gunsteling Kleur: Pers
Assosiasies: Shine 4, Jimali, Just Jinger
Besprekings & Navrae: Hannes van der Linde - 084 813 5051

Webwerf & Sosiale Media: 
Webwerf: http://evamorgan.za.com/
Twitter: https://twitter.com/evamorganza
Facebook: https://www.facebook.com/desire.hennings

100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Bly dat liefde jy is
Kunstenaar:  Eva Morgan
Lirieke: Juan Boucher
Musiek: Byron Keno & Juan Boucher
Platemaatskappy: Vonk Musiek
Weke op Nommer 2: 2/07/2016 & 9/07/2016

Eva Morgan tree al sedert ouderdon 16 op.  Sy het reeds as tiener meisie opslae gemaak toe sy as model begin werk het vir Topco Model Agentskap.  Haar gesig het die voorblaaie van mode tydskrifte soos "Sugar" reg oor Europa.  Maar die verhoog het Eva getrek.  As lid van die uiters bekende en suksesvolle sang en dans groep "Shine 4" tree hulle by die Aukasi Fees in London se Wembley Arena op.  Sy tree op by die Barnyard & Boma teaters landwyd en later Casino komplekse, onder meer Sun City & Emperors Palace, Carnival City & die Carousel, en natuurlik kunstefees verhoë, wat Aardklop en die KKNK insluit, en haar solo loopbaan was toe ook onvermybaar.

Sy word saam met kunstenaars opgeneem vir hulle CD's en tree saam met kunstenaars soos Jimali, Brent Harris & Denholm Harding van Just Jinger om maar net 'n paar te noem.

Eva Morgan se musiek videos is ook te sien op Kyknet Nou DSTV kannaal 146.

Diskografie:
Because of You (2014)
Stick Around (2015)
Onbeskryfbaar (2017)

Bronne:
http://evamorgan.za.com/
https://www.facebook.com/desire.hennings
http://www.cdbaby.com/cd/evamorgan12
https://www.instagram.com/eva.songbird/

No comments:

Post a Comment