Verhoog Naam: Majozi
Geboorte Datum: 21 July 1987
Plek van Oorsprong: Mt Edgecombe, Durban, Kwazulu-Natal
Genre: Footstomping Electro Indie Rock
Tuisdorp: Mt Edgecombe, Durban
Aktiewe Jare: 2012 - tans
Plate Maatskappy: Universal
Musikale Invloede: Thrice, Johnny Cash, Brendan Flowers
Instrumente: Kitaar
Stokpertjies: Kerk & Motorfietse
Gunsteling Kleur:
Gunsteling Kleur:
Assosiasies: Matthew Mole, Gangs of Ballet, Zebra & Giraffe, Mango Groove & Yoav
Besprekings: natasha@breakoutagency.co.za
Media Navrae: rachelle@rcpublicity.com
Webwerf & Sosiale Media:
Webwerf: http://www.majozi.co.za/
Twitter: https://twitter.com/NhlanhlaMajozi
Facebook: https://www.facebook.com/majozimusic/
100.5FM Lowveld Link Top 20 Nommer 1 met Darling
Kunstenaar: Majozi
Lirieke: Nhlanhla Majozi
Musiek: Nhlanhla Majozi
Platemaatskappy: Universal
Weke op Nommer 1: 23/07/2016
Waar woorde eindig is waar musiek begin. So skryf Majozi op sy Facebook bladsy. Hy beskryf homself as 'n trotse Suid Afrikaner wat van Durban afkomstig is. Hy het tatoeermerke wat aan sy moeder en Jesus opgedra is, twee aspekte van sy lewe wat hom na aan die hart lê.
Op ouderdom 13 leer hy homself kitaar speel en later doen hy 'n Jazz musiek kursus sowel as 'n populêre musiek kursus aan die Universiteit van Kwazulu-Natal. In 2013 stel hy sy eerste enkel snit bekend, The River wat deur radiostasies soos Kfm en 5FM opgeraap word.
Die laaste jaar of so tree hy saam met Matthew Mole, Gangs of Ballet, Zebra & Giraffe en die internasionale kunstenaar Yoav op. Hy het al die verhoog geopen vir Mango Groove by die Durban Botaniese Tuine en in Desember 2014 The Lumineers. Dan tree hy by die Oppi Koppie Musiek fees, White Mountain Music Festival en die Mr Price Pro Konsert op.
Diskografie:
Fire (2016)
http://www.majozi.co.za/
https://www.facebook.com/majozimusic/
https://twitter.com/NhlanhlaMajozi
- https://instagram.com/nmajozi/
- https://itunes.apple.com/za/album/fire/i
No comments:
Post a Comment